The Hair Eater

The Hair Eater

R 49.00
Skip to product information
The Hair Eater

The Hair Eater

R 49.00

 

Nou toe nou! En hy exfoliate sommer ook.

As dit werk vir die Vroulike meerkatjies se hare kan dit MOSS ook op die manlike mossies se hare werk😻😁 of jy nou n klossie op die bors of arm of been het, hier is die oplossing n klein dingetjie wat skuur😁

Waar is my mense wat like van glad en sag wees Fietsryers en gym apies en my vroutjies wat gatvol is vir Razor burns en ingroei hare...Die dingetjie kan jy orals saam sleep en niemand sal weer nie😉En nee is nie seer nie!

Ons gaanso bietjie fancy met die Engels hier.

Sleek, chic, and perfectly palm-sized, this luxurious hair removal device is designed for life on the go. Slip it into your handbag and take it anywhere — the plane, the car, the office bathroom, or a quick touch-up before dinner. Discreet and whisper-quiet, it keeps your smooth-skin moments totally private.

 

Hierdie klein hair removal dingetjie werk fantasties julle! Ek doop hom sommer Hare Vreter 😁

 

 

 

 

You may also like