Skip to product information
Electric Groot scrappie boks 02
R 1,500.00
Hier is plus minus 70 electric goed in die bondel.
van hulle werk en van hulle nie.. dit is netso verpak en getel sonder om getoets te word jy koop dit AS IS.
Die courier prys is nie by nie en moet eers gekwoteer word volgens die bokse se grote en gewig.. en is Vir die koper SE rekening.